Moenie hoera skreeu voor jy oor die brug is nie. Niks in die lewe kom vanself nie. Aan die voet van die berg lê daar ‘n talent vir ‘n ieder en ‘n elk maar jý moet dit ontgin. Halfpad teen die berg op moet jy keuses maak oor die regte paadjie vir sukses. E
R 455,00
R 340,00
Moenie hoera skreeu voor jy oor die brug is nie. Niks in die lewe kom vanself nie. Aan die voet van die berg lê daar ‘n talent vir ‘n ieder en ‘n elk maar jý moet dit ontgin. Halfpad teen die berg op moet jy keuses maak oor die regte paadjie vir sukses. En om jou vlaggie op die kruin van die berg te plant moet jy deursettingsvermoë hê. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+