Niemand is so blind as die wat nie wil sien nie. Tieners wil nie hulle arrogante houding raak sien nie. Vroumense wil nie sien dat hulle nie meer modellyfies het nie. En oumense wil nie sien dat hulle oud word nie.
R 455,00
R 340,00
Niemand is so blind as die wat nie wil sien nie. Tieners wil nie hulle arrogante houding raak sien nie. Vroumense wil nie sien dat hulle nie meer modellyfies het nie. En oumense wil nie sien dat hulle oud word nie. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+