Soek

Netwerke neem ‘n tiener se lewe oor (Gr8-12) (4min+)

Sosiale netwerke soos Facebook en Twitter vang jou vas tussen ander mense se opinies. Die internet bring jou in aanraking met kletskamers waar daar wolwe in skaapsklere skuil. Selfoon-netwerke stel jou bloot aan Sms, Bbm, Mxit en Whats app...
SKU: A0836
R 410,40
R 205,20
decrease increase

Netwerke neem ‘n tiener se lewe oor. Sosiale netwerke soos Facebook en Twitter vang jou vas tussen ander mense se opinies. Die internet bring jou in aanraking met kletskamers waar daar wolwe in skaapsklere skuil. Selfoon-netwerke stel jou bloot aan Sms, Bbm, Mxit en Whats app waar jy jou tyd en geld vermors. En die groep draai jou vas in netwerke van drank, dwelms en rook waaruit jy moeilik ontsnap. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display