Net soos een vrot appel die ander aansteek, so is slegte maniere ook ‘n aansteeklike siekte. Witleuntjies word vinnig gedeelde jokstories. Disrespek steek die hele klas aan. En skinderpraatjies word gou-gou allemansgoed.
R 455.00
R 290.00
Net soos een vrot appel die ander aansteek, so is slegte maniere ook ‘n aansteeklike siekte. Witleuntjies word vinnig gedeelde jokstories. Disrespek steek die hele klas aan. En skinderpraatjies word gou-gou allemansgoed. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+