Net soos die sirkus harlekyn, kruip tieners agter maskers weg. Tieners gebruik maskers om hul hartseer oor swak prestasies weg te steek. Hulle kruip agter die masker van die groep weg. En tieners gebruik die masker van tegnologie om die realiteit te...
R 455,00
R 340,00
Net soos die sirkus harlekyn, kruip tieners agter maskers weg. Tieners gebruik maskers om hul hartseer oor swak prestasies weg te steek. Hulle kruip agter die masker van die groep weg. En tieners gebruik die masker van tegnologie om die realiteit te ontsnap. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+