Na die lewe se groente volg die lewe se poeding. As jy elke dag huiswerk doen, sal jy die poeding van resultate smaak. Oefen en sweet proe dalk soos groente, maar die gesonde lyfie is poedingsoet. Goeie maniere moet mens maar sluk, want die beloning is li
R 280,00
R 240,00
Na die lewe se groente volg die lewe se poeding. As jy elke dag huiswerk doen, sal jy die poeding van resultate smaak. Oefen en sweet proe dalk soos groente, maar die gesonde lyfie is poedingsoet. Goeie maniere moet mens maar sluk, want die beloning is liplek-lekker. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min