My familie is my moskombersie. Dit beskerm my teen die koue van die wêreld. My moskombersie is met tonne liefde en omgee deur familie aanmekaar gewerk. En daar is tonne pret en lag onder my familie moskombersie.
R 280.00
R 240.00
My familie is my moskombersie. Dit beskerm my teen die koue van die wêreld. My moskombersie is met tonne liefde en omgee deur familie aanmekaar gewerk. En daar is tonne pret en lag onder my familie moskombersie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min