Musiek verf ʼn donkerblou dag weer helder met kleur. Musiek verf die geel van geluk terug in ʼn donkerblou dag, ʼn Donkerblou dag word ʼn pienk-pretdag as musiek se tower-kwas swaai, En musiek versier ʼn donkerblou dag met ontspannende oranje.
R415,00
R290,00
Musiek verf ʼn donkerblou dag weer helder met kleur. Musiek verf die geel van geluk terug in ʼn donkerblou dag, ʼn Donkerblou dag word ʼn pienk-pretdag as musiek se tower-kwas swaai, En musiek versier ʼn donkerblou dag met ontspannende oranje. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5 min