Soek

Moeilikheidmakers beland in die sop (Gr4-7) (3-3.5min)

Moeilikheidmakers beland in die sop. Klasontwrigters kry altyd hul verdiende loon. Sportmanne wat die reëls oortree is aan die verloorkant. En die wat die huisreëls breek, gaan bitter vrugte pluk.
Availability: In stock
SKU: A1888
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Moeilikheidmakers beland in die sop. Klasontwrigters kry altyd hul verdiende loon. Sportmanne wat die reëls oortree is aan die verloorkant. En die wat die huisreëls breek, gaan bitter vrugte pluk. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard
R 280,00 R 290,00
Filters
Sort
display