Met poeding word enige kind omgekoop. Dit laat ‘n lui kind sy huiswerk baie vinnig doen. Dit maak van ‘n Maljan ‘n Stiljan. En dit verander nagmerrie inkopies in ‘n droom uitstappie.
R 280,00
R 240,00
Met poeding word enige kind omgekoop. Dit laat ‘n lui kind sy huiswerk baie vinnig doen. Dit maak van ‘n Maljan ‘n Stiljan. En dit verander nagmerrie inkopies in ‘n droom uitstappie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min