Soek

Met niksdoen sal 'n mens niks vermag nie (Gr1-3) (3-3.5min)

Ledigheid is die duiwel se oorkussing. Met niksdoen sal 'n mens niks vermag nie. Luiheid in die klaskamer is 'n lummel wat kinders se toekoms steel. Luiaard by die huis leer nooit om self iets te doen nie. En lui om te hardloop spring en speel, maak kinde
Availability: In stock
SKU: A1835
R 415,00
R 240,00
decrease increase
Ledigheid is die duiwel se oorkussing. Met niksdoen sal 'n mens niks vermag nie. Luiheid in die klaskamer is 'n lummel wat kinders se toekoms steel. Luiaard by die huis leer nooit om self iets te doen nie. En lui om te hardloop spring en speel, maak kinders rond en ongesond. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display