Met 'n tiener in die huis is die lewe 'n sirkus. Net soos die sirkusnar is hulle vol grille en giere. Hulle is die een oomblik hartseer en die volgende oomblik vol lawwe streke. En soos die sirkusnar is tieners te groot vir hulle skoene en dit krap...
R 455.00
R 340.00
Met 'n tiener in die huis is die lewe 'n sirkus. Net soos die sirkusnar is hulle vol grille en giere. Hulle is die een oomblik hartseer en die volgende oomblik vol lawwe streke. En soos die sirkusnar is tieners te groot vir hulle skoene en dit krap die huishouding om. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+