Met lekker bestanddele is die lewe ‘n poedingresep. Daar moet beslis suiker in die vorm van lag in jou poedingresep wees. Die lewe en poeding het altwee ‘n knippie sout as bestanddeel nodig om die smaak te verbeter. En gebruik die sjokoladesous van positi
R 280.00
R 240.00
Met lekker bestanddele is die lewe ‘n poedingresep. Daar moet beslis suiker in die vorm van lag in jou poedingresep wees. Die lewe en poeding het altwee ‘n knippie sout as bestanddeel nodig om die smaak te verbeter. En gebruik die sjokoladesous van positief wees om jou lewenspoeding mee te versier. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min