Soek

Met jou hoed in die hand sal jy sukses behaal (Gr 8-12) (4min+)

Met jou hoed in die hand sal jy sukses behaal. Mense met hul hoed in die hand se voete is op die grond en daarom behaal hulle sukses. Hulle is dankbaar en so bereik hulle sukses. Hulle weet dat harde werk nodig is om hul pad oop te kap na sukses. En hulle
Availability: In stock
SKU: A1602
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Met jou hoed in die hand sal jy sukses behaal. Mense met hul hoed in die hand se voete is op die grond en daarom behaal hulle sukses. Hulle is dankbaar en so bereik hulle sukses. Hulle weet dat harde werk nodig is om hul pad oop te kap na sukses. En hulle weet hulle moet eers leer om te val en op te staan voordat hulle sukses kan behaal. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display