‘n Waarheid wat tieners nog moet leer, is die volgende: Met jou hoed in die hand in plaas van op jou kop, kom jy deur die land. Tieners spog met hulle prestasies. Hulle is windgat oor hulle besittings. Hulle dink die lewe is net een groot jol...
R 455.00
R 340.00
‘n Waarheid wat tieners nog moet leer, is die volgende: Met jou hoed in die hand in plaas van op jou kop, kom jy deur die land. Tieners spog met hulle prestasies. Hulle is windgat oor hulle besittings. Hulle dink die lewe is net een groot jol. En hulle neem nie hul ouers se waarskuwings ernstig op nie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+