Met grysheid kom wysheid, behalwe as dit by tegnologie kom. Oupa het kennis van alles, maar selfone sit vir hom ore aan. Ouma is 'n skatkis vol lewenswyshede, maar die aanlyn-era kry haar onder. En oupa is 'n genie met gereedskap, maar vandag se slim masj
R 280.00
R 240.00
Met grysheid kom wysheid, behalwe as dit by tegnologie kom. Oupa het kennis van alles, maar selfone sit vir hom ore aan. Ouma is 'n skatkis vol lewenswyshede, maar die aanlyn-era kry haar onder. En oupa is 'n genie met gereedskap, maar vandag se slim masjinerie is vir hom een te veel. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min