Met grysheid kom die wysheid, daarom is my oupa my superheld. Wyshede wat ons nog moet leer, het my gryskop oupa lankal baas geraak. Stories uit my superheld oupa se mond kan jy in geen boek lees nie. En die wyse raad van my superheld oupa kry my altyd ui
R 280.00
R 240.00
Met grysheid kom die wysheid, daarom is my oupa my superheld. Wyshede wat ons nog moet leer, het my gryskop oupa lankal baas geraak. Stories uit my superheld oupa se mond kan jy in geen boek lees nie. En die wyse raad van my superheld oupa kry my altyd uit die moeilikheid. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min