Met goeie maniere in die hand kom jy makliker met ander mense oor die weg. Goeie maniere verseker vriendelike reisgenote; Dit verseker dat ander jou op jou reis sal bystaan; Dit verseker dat jy ander in ag neem en hand-aan-hand die reis aanpak; En goeie m
R 455,00
R 340,00
Met goeie maniere in die hand kom jy makliker met ander mense oor die weg. Goeie maniere verseker vriendelike reisgenote; Dit verseker dat ander jou op jou reis sal bystaan; Dit verseker dat jy ander in ag neem en hand-aan-hand die reis aanpak; En goeie maniere verdien respek en so kan jy jou bestemming bereik. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+