Search

Met deursettingsvermoe kan ons van alles ‘n sukses maak sonder om die pap te laat aanbrand (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reën moet jy lepelsvol skep. Met deursettingsvermoë kan ons van alles ‘n sukses maak sonder om die pap te laat aanbrand. Ons moenie ons talente onder die pappot se deksel wegsteek nie, maar kanse waag. Ons moet altyd probeer om bo ons omstandig
Availability: In stock
SKU: A1473
R 455,00
R 290,00
decrease increase
As dit pap reën moet jy lepelsvol skep. Met deursettingsvermoë kan ons van alles ‘n sukses maak sonder om die pap te laat aanbrand. Ons moenie ons talente onder die pappot se deksel wegsteek nie, maar kanse waag. Ons moet altyd probeer om bo ons omstandighede uit te styg en saam met die pap te kook. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display