Mense wat nie respek betoon nie, maak die lewe suur. Disrespek op paaie kos mense hul lewens. Disrespek in skole gooi dissipline omver. En disrespek in huise maak ouers oud voor hul tyd.
R 455.00
R 290.00
Mense wat nie respek betoon nie, maak die lewe suur. Disrespek op paaie kos mense hul lewens. Disrespek in skole gooi dissipline omver. En disrespek in huise maak ouers oud voor hul tyd. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+