Mense wat diere mishandel moet braai! Kinders wat nie hul troeteldiere versorg nie, se voorregte moet weggeneem word. Die jag van leeus – hetsy geblik of in die natuur -moet verbied word deur wetgewing, anders sterf hulle uit. En renosterstropers moet
R 415,00
R 290,00
Mense wat diere mishandel moet braai!
Kinders wat nie hul troeteldiere versorg nie, se voorregte moet weggeneem word;
Die jag van leeus; hetsy geblik of in die natuur -moet verbied word deur wetgewing, anders sterf hulle uit;
En renosterstropers moet lewenslange tronkstraf kry, of 'n ledemaat verloor;
Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers.
Lengte van die toespraak 3-3.5min