Mense wat die blameer-speletjie speel neem nooit verantwoordelikheid vir hul dade nie. Sportpresteerders blameer die skeidsregter se onregverdigheid vir hul swak vertoning. Onderwysers blameer leerders se swak dissipline vir hulle laksheid. Ouers blameer
R 455,00
R 340,00
Mense wat die blameer-speletjie speel neem nooit verantwoordelikheid vir hul dade nie. Sportpresteerders blameer die skeidsregter se onregverdigheid vir hul swak vertoning. Onderwysers blameer leerders se swak dissipline vir hulle laksheid. Ouers blameer die ekonomie wat knyp vir hul afwesigheid. En tieners blameer hul hormone vir hul swak gedrag. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+