Volgens my mening sal die mense wat Afrikaans saai, 'n goeie storm maai. As moedertaal gesaai word, waai die punte by die voordeur in. Wie Afrikaanse boeke, liedjies en films saai, sal die Afrikaanse ponde maai Wie Afrikaanse kultuur saai, sal die winde v
R 415.00
R 290.00
Volgens my mening sal die mense wat Afrikaans saai, 'n goeie storm maai. As moedertaal gesaai word, waai die punte by die voordeur in. Wie Afrikaanse boeke, liedjies en films saai, sal die Afrikaanse ponde maai Wie Afrikaanse kultuur saai, sal die winde van verandering maai. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min