Mense vind dit moeilik om hul foute te erken - Daarom se Adam dis Eva en Eva se dis die slang. Die redes is as volg: oute maak jou die onderwerp van bespreking. Foute laat jou soos ‘n mislukking lyk in die oë van die wêreld. Foute maak dat jy gespot word
R 455,00
R 340,00
Mense vind dit moeilik om hul foute te erken - Daarom se Adam dis Eva en Eva se dis die slang. Die redes is as volg: oute maak jou die onderwerp van bespreking. Foute laat jou soos ‘n mislukking lyk in die oë van die wêreld. Foute maak dat jy gespot word deur jou vriende. En foute het gevolge. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+