Search

Mense skryf met 'n permanente pen op ander se lewens (Gr4-7) (4min+)

Sorry - this product is no longer available

Leiers wat die voorbeeld stel en goeie waardes uitleef, beïnvloed hul volgelinge positief. Goeie onderwysers se CV van ‘n kind spreek van ‘n gebalanseerde kind met lewensvaardighede. Ware vriende help jou om die kladboek van die lewe vol te skryf...
SKU: A0878
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Mense skryf met ‘n permanente pen op ander se lewens. Leiers wat die voorbeeld stel en goeie waardes uitleef, beïnvloed hul volgelinge positief. Goeie onderwysers se CV van ‘n kind spreek van ‘n gebalanseerde kind met lewensvaardighede. Ware vriende help jou om die kladboek van die lewe vol te skryf. En ouers wat omgee se permanente penstrepe gee rigting aan jou lewe. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4 min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display