Mense se gedrag op whatsapp-groepe krap aan jou senuwees. Mense gebruik whatsapp-groepe nie vir die doel waarvoor dit gestig is nie. Hulle gebruik ook whatsapp-groepe om ander te boelie. En hulle swartsmeerdery op whatsapp-groepe het ernstige gevolge.
R 455.00
R 290.00
Mense se gedrag op whatsapp-groepe krap aan jou senuwees. Mense gebruik whatsapp-groepe nie vir die doel waarvoor dit gestig is nie. Hulle gebruik ook whatsapp-groepe om ander te boelie. En hulle swartsmeerdery op whatsapp-groepe het ernstige gevolge. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+