Soek

Mense ry wye draaie om die bakens op die lewenspad (Gr8-12) (4min+)

Mense ry wye draaie om die bakens op die lewenspad. Kinders maak 'n U-draai om hul ouers wat reëls neerlê en dissipline toepas. Tieners kap 'n S-draai om die baken wat waarsku teen tegnologie-verslawing. Volwassenes draai skerp regs om die bakens te mi
Availability: In stock
SKU: A1369
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Mense ry wye draaie om die bakens op die lewenspad. Kinders maak 'n U-draai om hul ouers wat reëls neerlê en dissipline toepas. Tieners kap 'n S-draai om die baken wat waarsku teen tegnologie-verslawing. Volwassenes draai skerp regs om die bakens te mis wat hul verantwoordelikheid by die werk uitstippel. En oumense ry skoon van die pad af omdat hulle die gesondheidsbakens miskyk. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Tieners se vliegtempo verskil radikaal van grootmense s'n (Gr8-12) (4min+)

Jy maak ‘n keuse of jy gaan toelaat dat die horlosie se wysers jou gaan vang. Wanneer dit by prestasies kom handhaaf tieners ‘n gemiddelde spoed. Tieners vlieg hulself nie dood om by verantwoordelikhede uit te kom nie. En ernstige toekomsplanne...
R 455,00 R 340,00

Rugbytoeskouers het ‘n gesplete persoonlikheid (Gr8-12) (3-3.5min)

Rugbytoeskouers het ‘n gesplete persoonlikheid. Hulle verander in sekondes van verantwoordelike grootmense in orige tieners, En van ‘n mak lammetjie in ‘n gekwesde buffel wat almal wil platloop. En met die blaas van die fluitjie verander elke...
R 415,00 R 340,00
Filters
Sort
display