Search

Mense praat maklik maar wanneer dit by doen kom sukkel hulle (Gr8-12) (4min+)

Dis maklik gesê maar die eend lê die eier. Mense praat maklik maar wanneer dit by doen kom sukkel hulle. Mense praat oor hul doelwitte maar doen nie veel om dit te bereik nie. Sportsterre sukkel om op die top te bly en gebruik dan verbode middels. Vroumen
Availability: In stock
SKU: A2012
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Dis maklik gesê maar die eend lê die eier. Mense praat maklik maar wanneer dit by doen kom sukkel hulle. Mense praat oor hul doelwitte maar doen nie veel om dit te bereik nie. Sportsterre sukkel om op die top te bly en gebruik dan verbode middels. Vroumense volg honderde diëte maar sukkel om vas te byt. En tieners praat baie oor hul waardes maar laat toe dat groepsdruk hul onder kry. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display