Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang. Mense pak die skuld op ander omdat hulle nie die blaam wil dra nie. Mense is baie gou om die vinger te wys en dan dra die verkeerde persoon die blaam. Mense wil nie verantwoordelikheid aanvaar nie en daarom beskuld
R 455.00
R 340.00
Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang. Mense pak die skuld op ander omdat hulle nie die blaam wil dra nie. Mense is baie gou om die vinger te wys en dan dra die verkeerde persoon die blaam. Mense wil nie verantwoordelikheid aanvaar nie en daarom beskuldig hulle ander. Mense wat hulself verontskuldig leef in ontkenning. En mense wat nie ruggraat het nie, erken nie hul foute nie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+