Search

Mense met geld het baie pelle maar min ware vriende (Gr 8-12) (4min+)

Waar die aas is vergader die aasvoëls. Mense met geld het baie pelle maar min ware vriende. Ryk mense se vriende het ‘n verskuilde agenda. Hulle het geen wroeging daaroor om op hulle pelle se rug te ry nie. Hierdie vriende aas maar sal nooit daaraan dink
Availability: In stock
SKU: A1746
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Waar die aas is vergader die aasvoëls. Mense met geld het baie pelle maar min ware vriende. Ryk mense se vriende het ‘n verskuilde agenda. Hulle het geen wroeging daaroor om op hulle pelle se rug te ry nie. Hierdie vriende aas maar sal nooit daaraan dink om iets terug te doen nie. En wanneer mense met geld in die moeilikheid beland, verdwyn hul pelle soos mis voor die son. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Foute maak ons sterker (Gr 4-7) (4min+)

‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee, en foute maak ons sterker. Foute leer ons uithouvermoë. Dit leer ons dat na teleurstellings is daar steeds hoop. En mislukkings maak die oorwinning soveel soeter.
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display