Search

Mense is gemaklik en wil nie werk nie (Gr 8-12) (2-2.5min)

Mense is gemaklik en wil nie werk nie. Baie skoolkinders is lui. Sommige grootmense kies die maklike uitweg eerder as om te werk vir hulle geld. Maar uiteindelik kom luiheid ‘n mens duur te staan.
Availability: In stock
SKU: A1791
R 280.00
R 290.00
decrease increase
Mense is gemaklik en wil nie werk nie. Baie skoolkinders is lui. Sommige grootmense kies die maklike uitweg eerder as om te werk vir hulle geld. Maar uiteindelik kom luiheid ‘n mens duur te staan. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
Mense is gemaklik en wil nie werk nie. Baie skoolkinders is lui. Sommige grootmense kies die maklike uitweg eerder as om te werk vir hulle geld. Maar uiteindelik kom luiheid ‘n mens duur te staan. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Ons moet ophou om passiewe toeskouers te wees en aktiewe deelnemers word, anders gaan ons regte lamsakke word (Gr8-12) (4min+)

Ons moet ophou om passiewe toeskouers te wees en aktiewe deelnemers word, anders gaan ons regte lamsakke word. Om toeskouer te speel langs die sportveld gaan ons ons gesondheid kos. Ons moet aktief begin raak en ons deel in die klas begin doen...
R 455.00 R 340.00

Grootmense tap bloed uit ‘n klip as hulle ons probeer druk (Gr 8-12) (4min+)

Grootmense tap bloed uit ‘n klip as hulle ons probeer druk. Hulle probeer ons kindwees dooddruk. Hulle tap bloed uit ‘n klip wanneer hulle kompetisie behep raak. Grootmense maak ons moedeloos wanneer hulle ons toekomskeuses probeer maak. En hulle vryf ons
R 455.00 R 340.00

Tieners pak die skuld vir hul lamsakkigheid op ander (Gr8-12) (4min+)

Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang. Tieners pak die skuld vir hul lamsakkigheid op ander. Sportafrigters kry die skuld vir verloortellings. Onderwysers kry die skuld vir swak akademiese prestasies. En ouers kry die skuld vir tieners se gedurige moegh
R 455.00 R 340.00

Tieners het die mag om grootmense grys hare te gee (Gr 8-12) (4min+)

Tieners het die mag om grootmense grys hare te gee. Tieners het nie maniere nie. Hulle is eiewys. Hulle is manipuleerders. En hulle het nie respek vir reëls nie.
R 455.00 R 340.00
Filters
Sort
display