Search

Mense is dikwels so vol van hulself dat hulle hoera skree voor hulle oor die brug is (Gr 8-12) (4min+)

Mense is dikwels so vol van hulself dat hulle hoera skree voor hulle oor die brug is. Op skoolvlak doen leerders die minimum en verwag dan die maksimum resultate. In verhoudings word die kar voor die perde ingespan. Mense gee geld uit asof dit uit die mod
Availability: In stock
SKU: A1721
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Mense is dikwels so vol van hulself dat hulle hoera skree voor hulle oor die brug is. Op skoolvlak doen leerders die minimum en verwag dan die maksimum resultate. In verhoudings word die kar voor die perde ingespan. Mense gee geld uit asof dit uit die mode raak. En hulle is vol drome oor die toekoms maar hou nie tred met die realiteite nie. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display