Mense gooi kole en braai jou met hulle woorde. Skindertonge verkool jou met hulle skinderstories. Die skeermestonge se seermaakwoorde veroorsaak brandwonde. En die klikbekke laat geen geleentheid verbygaan om stories aan te dra nie.
R 415.00
R 290.00
Mense gooi kole en braai jou met hulle woorde. Skindertonge verkool jou met hulle skinderstories. Die skeermestonge se seermaakwoorde veroorsaak brandwonde. En die klikbekke laat geen geleentheid verbygaan om stories aan te dra nie. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min