Mense blaf oor jag, maar vergeet dat die voordele van jag geen byt het nie. Jag help om die natuur te bewaar. Dit help om natuurvraagstukke op te los. En jag vir die pot voorsien kos aan mense.
R 280,00
R 290,00
Mense blaf oor jag, maar vergeet dat die voordele van jag geen byt het nie. Jag help om die natuur te bewaar. Dit help om natuurvraagstukke op te los. En jag vir die pot voorsien kos aan mense. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min