Mens moet liewer bang Jan as dooie Jan wees en die veiligheidsreëls gehoorsaam. As jy nie die sportreëls nakom nie, gaan jy ‘n besering opdoen. As jy die padreëls verontagsaam, kan jy verongeluk. En as jy dink wilde diere is jou speelmaats, gaan jy les op
R 280,00
R 290,00
Mens moet liewer bang Jan as dooie Jan wees en die veiligheidsreëls gehoorsaam. As jy nie die sportreëls nakom nie, gaan jy ‘n besering opdoen. As jy die padreëls verontagsaam, kan jy verongeluk. En as jy dink wilde diere is jou speelmaats, gaan jy les opsê. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min