Meisies wat die pap dik aanmaak, brand die pot aan. Te veel meel in die witleuentjiepot verander in skinderpap. Te dik vriende word gou suurpap. En beheptheid met voorkoms is krummelpap wat ongesond is vir jonge juffrouens.
R 415,00
R 290,00
Meisies wat die pap dik aanmaak, brand die pot aan. Te veel meel in die witleuentjiepot verander in skinderpap. Te dik vriende word gou suurpap. En beheptheid met voorkoms is krummelpap wat ongesond is vir jonge juffrouens. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min