Meisies se sakgeld ìs meer in die rooi as seuns s’n. Ons het meer “rooi” versoekings met rooi afgemerkte kaartjies aan in die winkels. Ons rooiwarm smaak vreet ons sakgeld in ‘n japtrap op. En vroulike bybehore trek die laaste rooi minus voor ons bankbala
R 455.00
R 290.00
Meisies se sakgeld ìs meer in die rooi as seuns s’n. Ons het meer “rooi” versoekings met rooi afgemerkte kaartjies aan in die winkels. Ons rooiwarm smaak vreet ons sakgeld in ‘n japtrap op. En vroulike bybehore trek die laaste rooi minus voor ons bankbalans. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+