Maats laat 'n mens in die kookwater beland. Hulle oortuig jou om hulle modegiere na te volg en dit laat ouers se wenkbroue lig. Hulle swak taalgebruik en taalvermenging smeer op jou af en maak ouers en onderwysers die josie in. En hulle 'whatever' houd
R 455.00
R 290.00
Maats laat 'n mens in die kookwater beland. Hulle oortuig jou om hulle modegiere na te volg en dit laat ouers se wenkbroue lig. Hulle swak taalgebruik en taalvermenging smeer op jou af en maak ouers en onderwysers die josie in. En hulle 'whatever' houding word jou leefwyse en vertroebel die ouer-kind-verhouding. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +