Ma’s se buie verander soos die kleure van die reënboog. Hul blou Maandag bui jaag almal op hol. Hul rooi bui laat ons kinders se broeke bewe. En hul geel bui laat almal glimlag.
R 415,00
R 240,00
Ma’s se buie verander soos die kleure van die reënboog. Hul blou Maandag bui jaag almal op hol. Hul rooi bui laat ons kinders se broeke bewe. En hul geel bui laat almal glimlag. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min