Liewer bang Jan as dooie Jan is nie goeie raad nie. As ons te bang is om aan sport deel te neem omdat ons kan seerkry, gaan ons in sofa-ruspes verander. As ‘n fobie vir kieme ons keer om in die modder te speel, word ons gesondheid ‘n groter teiken. En as
R 415,00
R 290,00
Liewer bang Jan as dooie Jan is nie goeie raad nie. As ons te bang is om aan sport deel te neem omdat ons kan seerkry, gaan ons in sofa-ruspes verander. As ‘n fobie vir kieme ons keer om in die modder te speel, word ons gesondheid ‘n groter teiken. En as ons te bang is om dinge te doen, sonder Ma en Pa wat oor ons skouers loer, gaan ons nooit groot word nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min