Liewer bang Jan as dood van die dors. Jan wil nie sit met leë krane nie, Of siek word van besmette water nie. En liewer bang Jan as Jan in ‘n woestyn sonder plante en diere.
R 415,00
R 290,00
Liewer bang Jan as dood van die dors. Jan wil nie sit met leë krane nie, Of siek word van besmette water nie. En liewer bang Jan as Jan in ‘n woestyn sonder plante en diere. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min