Leiers word op 'n voetstuk geplaas waarvan hulle baie maklik kan aftuimel. Die leiers van ons land maak hul skuldig aan korrupsie. Skoolleiers stel nie die voorbeeld nie en handhaaf dubbele standaarde. En werksbase klou nog vas aan die baas-klaas posis
R 455,00
R 290,00
Leiers word op 'n voetstuk geplaas waarvan hulle baie maklik kan aftuimel. Die leiers van ons land maak hul skuldig aan korrupsie. Skoolleiers stel nie die voorbeeld nie en handhaaf dubbele standaarde. En werksbase klou nog vas aan die baas-klaas posisie waar hulle mense onderdruk in plaas van ondersteun. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +