Leerlingrade vir laerskoolkinders is uitgedien. Een graadgroep se leiers is nie verteenwoordigend van die leerders in die hele skool nie. Laerskoolleiers is nog nie is staat om ander kinders te dissiplineer nie. En prefekte is die gewilde kinders - nie no
R 280,00
R 240,00
Leerlingrade vir laerskoolkinders is uitgedien. Een graadgroep se leiers is nie verteenwoordigend van die leerders in die hele skool nie. Laerskoolleiers is nog nie is staat om ander kinders te dissiplineer nie. En prefekte is die gewilde kinders - nie noodwendig die met leierseienskappe nie. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min