Leerders word gedwing om sportspanne te ondersteun. Nie alle leerders stel belang in sport nie. Nie alle leerders het tyd om toeskouers by sportbyeenkomste te wees nie. En dit is onregverdig om leerders te straf vir wie dit onmoontlik is om na sportbyeenk
R 415.00
R 340.00
Leerders word gedwing om sportspanne te ondersteun. Nie alle leerders stel belang in sport nie. Nie alle leerders het tyd om toeskouers by sportbyeenkomste te wees nie. En dit is onregverdig om leerders te straf vir wie dit onmoontlik is om na sportbyeenkomste te gaan as ondersteuners. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min