Ledigheid is nie die duiwel se oorkussing nie, dit is ‘n bedekte seën. 'n Ledige uurtjie is speel-speel 'n plesiertjie. Ledigheid is die hyskraan wat die skoolvrag aflaai. En ledigheid is gelyk aan kwaliteit familie-tyd
R 280.00
R 240.00
Ledigheid is nie die duiwel se oorkussing nie, dit is ‘n bedekte seën. 'n Ledige uurtjie is speel-speel 'n plesiertjie. Ledigheid is die hyskraan wat die skoolvrag aflaai. En ledigheid is gelyk aan kwaliteit familie-tyd Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min