Soek

Ledige kinders is vol duiwelstreke (Gr1-3) (2-2.5min)

Ledige kinders is vol duiwelstreke. Hulle is gou by die bak, maar lui by die vak. Hulle maak hul uit die voete as hul Ma in die huis moet help. En ledige kinders is gedurig in die moeilikheid met hul vroetelvingers.
Availability: In stock
SKU: A1841
R 280,00
R 240,00
decrease increase
Ledige kinders is vol duiwelstreke. Hulle is gou by die bak, maar lui by die vak. Hulle maak hul uit die voete as hul Ma in die huis moet help. En ledige kinders is gedurig in die moeilikheid met hul vroetelvingers. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display