Koshuislewe ontaard in ’n sirkus. Die koshuis het allerhande kreature met wie jy moet saamlewe. Die koshuis het baie streng reëls sodat die sirkus-vertoning vlot kan verloop. En in die koshuis het tieners hope sirkus-pret.
R 455,00
R 340,00
Koshuislewe ontaard in ’n sirkus. Die koshuis het allerhande kreature met wie jy moet saamlewe. Die koshuis het baie streng reëls sodat die sirkus-vertoning vlot kan verloop. En in die koshuis het tieners hope sirkus-pret. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+