Net soos wat elke man sy vrou op sy eie manier soen, so is koshuiskinders ‘n unieke spesie. Koshuislewe leer ‘n kind verantwoordelikheid. Koshuislewe kweek dames met finesse. In die koshuis leer jy sosiale vaardighede. En jy leer om die sonkant van die le
R 455.00
R 340.00
Net soos wat elke man sy vrou op sy eie manier soen, so is koshuiskinders ‘n unieke spesie. Koshuislewe leer ‘n kind verantwoordelikheid. Koshuislewe kweek dames met finesse. In die koshuis leer jy sosiale vaardighede. En jy leer om die sonkant van die lewe raak te sien. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+