Dis die hand wat die wieg skommel wat die wȇreld regeer. Daarom besef koshuisbrakke die waarde van ‘n ouerhuis. Om in die koshuis op jou eie twee bene te staan, moes jy in jou ouerhuis geleer het om selfstandig te wees. Om die koshuis se reȅls te kan hant
R 455.00
R 340.00
Dis die hand wat die wieg skommel wat die wȇreld regeer. Daarom besef koshuisbrakke die waarde van ‘n ouerhuis. Om in die koshuis op jou eie twee bene te staan, moes jy in jou ouerhuis geleer het om selfstandig te wees. Om die koshuis se reȅls te kan hanteer, moes jy dissipline in jou huis geleer het. Om nie jou neus om te trek vir koshioskos nie, moes jy in jou ouerhuis geleer het om dankbaar te wees. En om in die koshuis vas te hou aan jou waardes, moes dit ingeskerp word in jou ouerhuis. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+