Kooklesse leer 'n mens ook lewenslesse. Almal maak floppies en ons moet leer om dit te hanteer. Een of ander tyd gaan jy jou vingers verbrand en in die moeilikheid beland. En dit is nie die kos OP die tafel wat belangrik is nie, maar die voete ONDER di
R 455.00
R 290.00
Kooklesse leer 'n mens ook lewenslesse. Almal maak floppies en ons moet leer om dit te hanteer. Een of ander tyd gaan jy jou vingers verbrand en in die moeilikheid beland. En dit is nie die kos OP die tafel wat belangrik is nie, maar die voete ONDER die tafel. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +